Inge Marais
Transformasie/Transformation
11/01/2008 - 15/01/2008
“Met my praktiese eksperimente ondersoek ek, d.m.v. interaksie met materiaal en herhaalde meditatiewe aksie, die transformasie prosesse wat geskied paralel aan die transformasie van die materiale. Sodoende word tradisionele persepsies van waarde wat gebonde is aan tyd, materiaal en ervaring ook geherevalueer. Die transformasie van die materiaal word ‘n metafoor vir die transfomasie wat die bewerker van die materiaal self ondergaan”.
“In my practical experiments I investigate, through various interactions with material and repetitive meditative actions, the transformation processes that occur in parallel with the transformation of materials. In this way traditional perceptions of value related to time, material and experience is also re-evaluated. The transformation of the material becomes a metaphor for the transformation that the manipulator herself experience during the creative process.”



